Bioway Multi – Skadeloos vir Mense – Dodelik vir Insekte

veilige gifstof,skadelose gif,kruipende insekteBioway Multi is ‘n nuwe generasie insekdoder – wat dodelik effektief is, maar tog totaal veilig is vir mens en warmbloedige diere.

Beheer insekte in jou huis, klerekaste, beddens, tuin, stoorkamer, boot, karavaan, besigheidsperseel, ens…

SONDER om bekommerd te wees oor wat dit aan kinders, mense, of ander warmbloedige diere doen.

Bioway Multi is oorspronklik ontwikkel in Switserland, and word reeds jare lank oorsee gebruik in: Huise, skole, gastehuise, hospitale, dagsorg sentrums, restaurante, winkels, ens, ens, ens…

Beveg insekte SONDER om ander in gevaar te stel.

PROBEER dit – en besluit dan self;

LET WEL – ons versprei slegs in die Wes-Kaap Noord van die N1 – vir enige ander area, besoek asb. die Bioway webwerf om te sien wie is jou naaste agent.

Skakel Henk Storm by  083 272 6091 met u bestelling of enige verdere vrae